Top 3 Apps Similar to Laerskool Garsfontein

Laerskool Elarduspark 1.0.2
Geskiedenis van die SkoolLaerskool Elarduspark is in Januarie 1983 geopen met 731leerdersdeur Mnr. Grove alombekend as Oom Liggies. Van die staanspoor afwas dit duidelik dat hierdie blou skool sterk beginsels,waardes entradisies voorstaan en ‘n sterk band met hul Skepperbehou.In Augustus 1983 word Dr. Jan van Rensburg aangestel as Hoof.Ondersy leiding word verder voortgebou op die besondere hoëakademiese-,kultuur- en sportprestasies.Mnr. HA Verster neem in 1994 die leisels by hom oor. Lardies vorm‘nvennootskap tussen die ouerhuis en die skool en leerders voelveiligen geborge.In Januarie 2013 word Mnr. Toy Human as Hoof aangestel. Metsypassievolle leiding is dit duidelik dat die dinamiese jongHoofalle standaarde wil oortref, dat hy baie lief is vir kinders endathy graag die ekstra myl wil loop!In 2015 is ons skool die enigste skool in die ooste van Pretoriawatkon spog met 7 pare Graad 1 tweelinge wat die jaaringeskryfhet.Doel en StreweLaerskool Elarduspark streef na die verwesenliking van dievolgendedoelstellings:1. Die handhawing, beskerming en bevordering van:Christelike onderwys en om toe te sien dat die Woord van Godasrigsnoer dien om die Christelike waardes by ons kinders inteskerp;Christelike waardes met die erkenning en beskerming van vryheidvangeloof, spraak en assosiasie;Afrikaans as die amptelike voertaal en onderrigmedium;Hoë onderrig- en akademiese standaarde;Buitekurrikulêre aktiwiteite.2. Die uitbouing en beskerming van:Die karakter en etos van die skool; Die Skoollied, die Skoolwapenendie Leuse van die Skool.3. Die opvoeding van leerlinge totverantwoordelikeburgerskap.4. Personeelontwikkeling.5. Die identifisering en ontwikkeling van leerlingleiers.6. Die uitbreiding van ouervennootskap.7. Strydleuse.
Laerskool CR Swart 1.0
D6 Technology
Laerskool CR Swart inMiddelburgsekommunikeerder gee onlangse nuus, huiswerk,toets-eneksamenroosters, datums, programme en reëlingsvirbuitemuurseaktiwiteite. Die kommunikeerder worddaagliksopdateer.
Constantiapark Laerskool 1.0.8
DXN Tech
Laerskool Constantiapark is ‘n Afrikaansmedium openbare skoolvanafgr. 0 (6 j. oud) tot gr. 7 (13 j. oud). Die GautengDepartement vanOnderwys se kurrikulum word gevolg met addisioneleverryking inrekenaaronderrig in twee rekenaarsentrums. Dieonderwysbenaderingis uitnodigend met klem op basiese geletterdheidin Afrikaans,Engels en Wiskunde. Die twee tale ontvang ewe veelonderrigtyd.