Top 1 Apps Similar to Hoërskool Zwartkop

Hoërskool Zwartkop 4.5.4
Thinus Pool
Hoof se boodskapWaar talle mense en die media algaande meer en meer metsomberemosies na die toekoms van onderwys verwys, is ons inHoërskoolZwartkop opgewonde oor 'n steeds stygende grafiek. InZwarrielandpraat ons nie van probleme nie, veel eerder vanuitdagings.Die personeelkorps van Hoërskool Zwartkop is terdeë bewus vandiefeit dat ons kernbesigheid kinders is. Ons is ingestel oponderwyswat karakter bou, wat tot ontdekkings lei en wat dietoekomsontsluit. Binne die grense van Zwarrieland gaan dit oormeer as dieversameling van kennis van feite - eerder hoe om feitete laat leef,die toekoms te ontsluit en die vestiging vanlewenswaardes.In Zwarrieland word Zwarries geleer om gou verantwoordelikheidteaanvaar as beeldhouers van hul loopbane en kan jy verwag omasZwarrie baie te kap, beitel, skuur en poleer. Die skool is danookgraag mede-skrywer van die sukses verhaal van ons kinders.