13.0 / Apr 13, 2020
(0/5) ()

Description

Best of South Africa’s Potjiekos Recipes

App Information Potjiekos Recipes

  • App Name
    Potjiekos Recipes
  • Package Name
    co.za.smartgecko.potjiekos
  • Updated
    Apr 13, 2020
  • File Size
    Undefined
  • Requires Android
    Android 5.0
  • Version
    13.0
  • Developer
    SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
  • Installs
    -
  • Price
    Free
  • Category
  • Developer
    1 Waldeck Crescent Duynefontein Cape Town 7441
  • Google Play Link

SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD Show More...

20 Kinderrympies in Afrikaans 9.0 APK
Die versameling gunsteling-kinderrympies met kleurvolleillustrasies is pret vir peuters en kleuters. Hierdie app isspesiaal ontwerp om jong kinders te stimuleer en te help ontwikkel.Hompie Kedompie Hompie Kedompie sit op die wal, Hompie Kedompie hetafgeval. Die koning se soldate probeer al wat hul kan, maar HompieKedompie bly plat soos 'n pan. Skitter, skitter, kleine sterSkitter, skitter, kleine ster, wat is jy so hoog en ver? Aan dielug se vêrste rand soos 'n helder diamant. Klein Sarie van As KleinSarie van As sit en smul op die gras aan heerlike pap met stroop.Maar daar kom 'n spinnekop, en Sarie spring vinnig op en sê: “Ditis tyd dat ek loop!" Karalie! Karool! Karalie! Karool! Die katspeel viool, die koeitjie spring dwarsoor die maan, die hondjie dielag met al sy mag, en die skottel en lepel dans saam. Hierdie kleinvarkie Hierdie klein varkie gaan na die mark. Hierdie klein varkiebly tuis. Hierdie een het heerlik gesmul. Hierdie een is vreeslikgekul. En hierdie klein varkie huil: whie-whie-whie! al die pad nasy huis. Klein Kosie Kramer Klein Kosie Kramer smul in sy kamer aan'n heerlike vrugtepastei. Hy druk toe sy duim in en kry daar 'npruim in en sê: "Dis te heerlik vir my." Die muis en die klokRakketak, takkerak, tok, die muis hardloop op teen die klok. Dieklok slaan kabam! Die muis skrik hom lam. Rakketak, takkerak, tok.Marie, Marie, Jannewarie Marie, Marie, Jannewarie, wat groei daarin jou tuin? Klokkies en slakkies en meisietjies fyn, mooimadeliefies en sneeuwit jasmyn. Baa, baa, swart skaap Baa, baa,swart skaap, het jy baie wol? Ja, baas, ja, baas, drie sakke vol:Een vir Jan Salie en een vir sy ma, en een vir die baba wat vankoue kla. Slaap kleine babatjie, bo in die boom Slaap kleinebabatjie, bo in die boom. Slaap kleine babatjie sonder te droom. Asdie wind waai, sal die babatjie swaai, maar as die tak breek, lê hyonder die boom. Eendjies, eendjies Eendjies, eendjies staan in 'nry een twee drie vier stap hul verby. Lings regs, lings regs, kykhoe mak. Reguit am toe kwak, kwak, kwak. Wielie Walie Wielie,wielie, walie, die aap sit op die balie. Tjoef, tjaf daar val hyaf. Wielie, wielie, walie. Kiepie Kiepie Kiepie,Kiepie, kom tog gouhier is lekker kos vir jou. Maar dan moet jy vir my sê waar jy togjou eiers lê Die apie Daar's 'n apie op 'n stokkie Voor my ma seagterdeur, Daar's 'n gaatjie in sy broekie En sy stertjie loerdaardeur. Oom Olifant Oom Olifant jou reuse dier, die mense lag virhul plesier. Want waar het jy al ooit gehoor van 'n stertjie vanagter en 'n stertjie van voor? Slaap, Kindjie, slaap Slaap,Kindjie, slaap, daar buite loop 'n skaap, 'n skaap met spierwittevoetjies, hy drink sy melk so soetjies. Slap, Kindjie, slaap.Handjies Klap Handjies Klap, koekies bak. Bring die meel, nie teveel. Klits die eiers gou-gou. Lekker eet ons netnou Paddatjie,Paddatjie Paddatjie, Paddatjie wat maak jy daar? Kwaak-kwaak-kwaakkwaak-kwaak-kwaak daar op 'n blaar. Hier kom die eendjies uit onderdie brug. Paddatjie skrik so hy val op sy rug. BabatreinTjoeke-tjoeke-paf, Tjoeke-paf-paf-paf. Kyk hoe ry ek op diebabatrein. Opdraand op, afdraand af. Tjoeke-tjoeke-paf, op 'n stywedraf. Wippie en Snippie Wippie en Snippie loer uit by ‘n gaatjie.Wip is ‘n muisie en Snip is sy maatjie. “Wippie en Snippie, daarkom die groot kat!” Woerts is die muisies weer trug in die gat.
Kinderrympies 2.0 APK
The collection favorite nursery rhymes with colorful
Gouelokkies & drie beertjies 3.0 APK
Goldilocks and the three bears children's story in Afrikaans
My liggaam - afrikaans 4.0 APK
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Een van die aspekte wat Graad 1-outjies aan die begin van die jaarmoet kan doen, is om die liggaamsdele te benoem. Hierdie kennisword dan later (en in die ouer grade) gebruik om meer kennis vandie liggaam op te doen. Hierdie toepassing leer jou kind oorliggaamsdele, vyf sintuie en liggaamstelsels.
Free Leer om tyd te lees 2.0 APK
Teach your child to interactive games to learn how to read andunderstand time.
100+ Dieregeluide Flitskaarte 8.0 APK
100 important first words and pictures of animals.
Die Drie Varkies Kinderstorie 3.0 APK
The Three Little Pigs Children's Story in Afrikaans
Free 500+ Afrikaans flitskaart 10.0 APK
Help you to assist your children to improve their words and thepronunciation