hourglass_full Your download should start automatically in a few seconds...

Download Hoërskool Zwartkop_Latest Version.apk from Apk-Dl Server

Thank you for using Apk-Dl.com to download the apk file (Hoërskool Zwartkop_Latest Version.apk),

If the download doesn't start automatically in a few seconds, please click here to access the download URL directly.

Note: Download and save the apk file to your Android Phone's SD card and install it manually onto the Android device.

Description

Hoof se boodskap

Waar talle mense en die media algaande meer en meer met somberemosies na die toekoms van onderwys verwys, is ons in HoërskoolZwartkop opgewonde oor 'n steeds stygende grafiek. In Zwarrielandpraat ons nie van probleme nie, veel eerder van uitdagings.

Die personeelkorps van Hoërskool Zwartkop is terdeë bewus vandie feit dat ons kernbesigheid kinders is. Ons is ingestel oponderwys wat karakter bou, wat tot ontdekkings lei en wat dietoekoms ontsluit. Binne die grense van Zwarrieland gaan dit oormeer as die versameling van kennis van feite - eerder hoe om feitete laat leef, die toekoms te ontsluit en die vestiging vanlewenswaardes.

In Zwarrieland word Zwarries geleer om gou verantwoordelikheidte aanvaar as beeldhouers van hul loopbane en kan jy verwag om asZwarrie baie te kap, beitel, skuur en poleer. Die skool is dan ookgraag mede-skrywer van die sukses verhaal van ons kinders.