hourglass_full Your download should start automatically in a few seconds...

Download 20 Kinderrympies in Afrikaans_Latest Version.apk from Apk-Dl Server

Thank you for using Apk-Dl.com to download the apk file (20 Kinderrympies in Afrikaans_Latest Version.apk),

If the download doesn't start automatically in a few seconds, please click here to access the download URL directly.

Note: Download and save the apk file to your Android Phone's SD card and install it manually onto the Android device.

Description

Die versameling gunsteling-kinderrympies met kleurvolleillustrasies is pret vir peuters en kleuters. Hierdie app isspesiaal ontwerp om jong kinders te stimuleer en te help ontwikkel.Hompie Kedompie Hompie Kedompie sit op die wal, Hompie Kedompie hetafgeval. Die koning se soldate probeer al wat hul kan, maar HompieKedompie bly plat soos 'n pan. Skitter, skitter, kleine sterSkitter, skitter, kleine ster, wat is jy so hoog en ver? Aan dielug se vêrste rand soos 'n helder diamant. Klein Sarie van As KleinSarie van As sit en smul op die gras aan heerlike pap met stroop.Maar daar kom 'n spinnekop, en Sarie spring vinnig op en sê: “Ditis tyd dat ek loop!" Karalie! Karool! Karalie! Karool! Die katspeel viool, die koeitjie spring dwarsoor die maan, die hondjie dielag met al sy mag, en die skottel en lepel dans saam. Hierdie kleinvarkie Hierdie klein varkie gaan na die mark. Hierdie klein varkiebly tuis. Hierdie een het heerlik gesmul. Hierdie een is vreeslikgekul. En hierdie klein varkie huil: whie-whie-whie! al die pad nasy huis. Klein Kosie Kramer Klein Kosie Kramer smul in sy kamer aan'n heerlike vrugtepastei. Hy druk toe sy duim in en kry daar 'npruim in en sê: "Dis te heerlik vir my." Die muis en die klokRakketak, takkerak, tok, die muis hardloop op teen die klok. Dieklok slaan kabam! Die muis skrik hom lam. Rakketak, takkerak, tok.Marie, Marie, Jannewarie Marie, Marie, Jannewarie, wat groei daarin jou tuin? Klokkies en slakkies en meisietjies fyn, mooimadeliefies en sneeuwit jasmyn. Baa, baa, swart skaap Baa, baa,swart skaap, het jy baie wol? Ja, baas, ja, baas, drie sakke vol:Een vir Jan Salie en een vir sy ma, en een vir die baba wat vankoue kla. Slaap kleine babatjie, bo in die boom Slaap kleinebabatjie, bo in die boom. Slaap kleine babatjie sonder te droom. Asdie wind waai, sal die babatjie swaai, maar as die tak breek, lê hyonder die boom. Eendjies, eendjies Eendjies, eendjies staan in 'nry een twee drie vier stap hul verby. Lings regs, lings regs, kykhoe mak. Reguit am toe kwak, kwak, kwak. Wielie Walie Wielie,wielie, walie, die aap sit op die balie. Tjoef, tjaf daar val hyaf. Wielie, wielie, walie. Kiepie Kiepie Kiepie,Kiepie, kom tog gouhier is lekker kos vir jou. Maar dan moet jy vir my sê waar jy togjou eiers lê Die apie Daar's 'n apie op 'n stokkie Voor my ma seagterdeur, Daar's 'n gaatjie in sy broekie En sy stertjie loerdaardeur. Oom Olifant Oom Olifant jou reuse dier, die mense lag virhul plesier. Want waar het jy al ooit gehoor van 'n stertjie vanagter en 'n stertjie van voor? Slaap, Kindjie, slaap Slaap,Kindjie, slaap, daar buite loop 'n skaap, 'n skaap met spierwittevoetjies, hy drink sy melk so soetjies. Slap, Kindjie, slaap.Handjies Klap Handjies Klap, koekies bak. Bring die meel, nie teveel. Klits die eiers gou-gou. Lekker eet ons netnou Paddatjie,Paddatjie Paddatjie, Paddatjie wat maak jy daar? Kwaak-kwaak-kwaakkwaak-kwaak-kwaak daar op 'n blaar. Hier kom die eendjies uit onderdie brug. Paddatjie skrik so hy val op sy rug. BabatreinTjoeke-tjoeke-paf, Tjoeke-paf-paf-paf. Kyk hoe ry ek op diebabatrein. Opdraand op, afdraand af. Tjoeke-tjoeke-paf, op 'n stywedraf. Wippie en Snippie Wippie en Snippie loer uit by ‘n gaatjie.Wip is ‘n muisie en Snip is sy maatjie. “Wippie en Snippie, daarkom die groot kat!” Woerts is die muisies weer trug in die gat.