hourglass_full Your download should start automatically in a few seconds...

Download Free Spel Pret_Latest Version.apk from Apk-Dl Server

Thank you for using Apk-Dl.com to download the apk file (Free Spel Pret_Latest Version.apk),

If the download doesn't start automatically in a few seconds, please click here to access the download URL directly.

Note: Download and save the apk file to your Android Phone's SD card and install it manually onto the Android device.

Description

Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sallokom sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertydteverbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys watbestaanuit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeelinverskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by diekindse spelsukses en -vermoë. Daar kan enige tyd ‘n spesifiek groepvanwoordlengtes geselekteer word vir beoefening. ‘nResultaatstaatword aan die einde van elke woordgroep gepubliseerwat die ouer kanhelp om probleemwoorde te identifiseer. Spel Pretmaak ook gebruikvan fonetiese klanke om geheuevaslegging teversnel. Hierdiefunksionaliteit lewer aan Spel Pret die uniekebaanbreker verskilrelatief tot ander soortgelyke toepassing in diemark. Ons vertroudat u kind Spel Pret sal geniet. U kan ons vind opfacebook of metons in kontak tree deur middel van vonkpos(email:[email protected]). U terugvoer sal opreg waardeerword.